Do Gaming BF3 1st Division League 2012
leg 2 - online
Week 5
Group B
Match 4
Match Deadline:Mon, 28 May 2012 11:00 pm
vs
lFiBlVentus[TE]Infamous
 
 
3points1
2score0
WINLOSS


Match Discussion
  [TE]Ricochet_ZA
Mon, 14 May 2012 10:42 am
More More ek weet dis nog lank weg maar is moer amped vir die game!!!!!
  DvGǂFlamebo
Mon, 14 May 2012 12:07 pm
Net nie op SGS servers nie!! Ek sny eder my arm af.
Kan ons na 'n paar datums kyk? Watter dag/dae sal julle pas?
  [TE]Ricochet_ZA
Mon, 14 May 2012 12:10 pm
dis nog eers in week of so ne? ons kan nader aan die tyd kyk! ekt n server wat ons kan gebruik ook met 0 lag. gesonde pings als
  [TE]Ricochet_ZA
Tue, 15 May 2012 8:48 am
die server wat ek het is n private techgames server, dgl reels is gehardcode in die server in ook. het sover al die games op hom gespeel na week een agv daai kak lag op sgs servers. so wanne ons die knife doen of iets dan kan ons dit op daai server doen sommer gou dan kan jy self sien of daar lag is of nie. deal?
  DvGǂFlamebo
Tue, 15 May 2012 12:54 pm
Kom ons speel een rondte op julle server en een rondte op een van ons servers.
Sal nader aan die tyd die password gee.
Ek wil nie eers tyd mors met die SGS servers nie.
http://battlelog.battlefield.com/bf3/servers/show/8287a83e-18e8-4ce2-9f23-57659b8ff317/ZA-MWEB-FiB-Server/

http://battlelog.battlefield.com/bf3/servers/show/ce8e4296-0190-476d-8c93-660c116d8618/FiB-Clan-Server/
  [TE]Ricochet_ZA
Tue, 15 May 2012 1:09 pm
ok cool ons kan een round op onssin speel en een op julle sin klink vir my reg en regverdig dan is almal happy. en dan sal ek ook nader aand die tyd server details gee. ons kan later maps praat ens. thanx dude
  [TE]Ricochet_ZA
Sun, 20 May 2012 9:16 pm
ok so waneer kan julle die match doen?
  [TE]Ricochet_ZA
Mon, 21 May 2012 9:23 am
ok ons knife voor die game! en sal server book voor die tyd
  DvGǂFlamebo
Mon, 21 May 2012 10:19 am
Wat van Sondag die 27ste? Ons knife 20:00.
  [TE]Ricochet_ZA
Mon, 21 May 2012 10:20 am
kan bietjie tight wees my univer. het begin met xamens ek skryf die week behalwe woensdag... as ons woensdag kan sal die belaglik cool wees...
  [TE]Ricochet_ZA
Mon, 21 May 2012 1:29 pm
kjan ons die knife round sommer vanaand doen? sodat ons weet watse maps ons gaan speel wil die ouens bietjie lat oefen
  DvGǂFlamebo
Mon, 21 May 2012 1:40 pm
Ek ken min mense wat op 'n Sondag eksamen skryf. Kyk asb of julle nie dit vir die 27ste kaan maak nie, dit sal asemrowend cool wees. Ons verkies om op die dag wat ons speel te knife, tog, dankie vir die aanbod.
  [TE]Ricochet_ZA
Mon, 21 May 2012 1:42 pm
ek het nie gese ek skryf sondag nie maar ek moet seker leer ook ? kom ons doen dit net woensdag dan is dit oor en verby
  [TE]Ricochet_ZA
Tue, 22 May 2012 9:25 am
ons kan dit ook donerdag of vrydag doen ?
  DvGǂFlamebo
Tue, 22 May 2012 10:53 am
Ok Donderdag 20:00?
  [TE]Ricochet_ZA
Tue, 22 May 2012 10:57 am
donerdag 8uur klink reg. ek skryf die oggend doenrdag en vrydag so dis fine ja! moet ons sgs server book of gaan julle?
  [TE]Ricochet_ZA
Wed, 23 May 2012 6:46 pm
ok so ons gaan 1 map op my private server speel en een op julle sin>??
  DvGǂFlamebo
Thu, 24 May 2012 12:14 am
Dis reg so ja. Ons speel eerste op julle sin. Ek dink SGS is net tyd mors.
  [TE]Ricochet_ZA
Thu, 24 May 2012 7:35 am
ja fok stem saam
  [TE]Spyk3r
Thu, 24 May 2012 3:02 pm
Kan nie wag om hierdie game se uitslae te sien nie...
Ek hoop Telkom/3g/wifi providers gee julle almal fantastiese pings!

good luck TE and FiB
  [TE]Dusty36
Thu, 24 May 2012 7:43 pm
Hi guys

We would like to retract our offer to play on private servers. We have booked a SGS SOD for our game tonight. Here are the details:

Server Name: ZA SGS SOD SOD FiB vs TE
Game IP & PORT: 196.4.79.6:25200
Start: 2012-05-24 19:50
End: 2012-05-24 23:00
Password: tefib
  [TE]Dusty36
Thu, 24 May 2012 10:19 pm
Well played all. Those were some good games!

Grand Bazaar
Round 1: FiB won by 110 tickets (RU)
Round 2: FiB won by 106 tickets (US)
Total: FiB won by 216 tickets

Seine Crossing
Round 1: FiB won by 74 tickets (US)
Round 2: FiB won by 114 tickets (RU)
Total: FiB won by 188 tickets

FiB won 2-0 in rounds
  [NSD]lToxicBunnyl
Fri, 25 May 2012 11:31 am
First one on seine was 33min! Hahaha! GG
  [TE]Ricochet_ZA
Fri, 25 May 2012 11:33 am
Was lank gewees hahahha maar baie fun! Kon net nie julle beat op infantry level nie.... Could have easily gone anyway to be honest! We should schedule a friendly again in next week
  DvGǂFlamebo
Fri, 25 May 2012 11:53 am
Rico, good games man and good sportmanship. Bazaar was fun, must've destroyed 6 vehicles with my mines hehe.
  [TE]Ricochet_ZA
Fri, 25 May 2012 2:01 pm
yes u did, i could not see them at all. sneaky bastid!!! hahah yeh so lets try and get a friendly going next week. after what happened yesterday night,i told my whole team to and clan to download UAC. think its best that i catchem all before word gets out hahah
  [TE]Ricochet_ZA
Fri, 25 May 2012 2:01 pm
thats if they have something to hide hmmmmm.....
  DvGǂFlamebo
Fri, 1 Jun 2012 7:46 am
A friendly sounds good. Most of Ventus have played with UAC in FiB trials, we don't mind it, although I know it does cause some delay/lag on some of the PCs. Let's test it out. Could also play a game or two with ESL wire. Will arrange the friendly in BL.
Post Match Comment